Search:  
Gauteng Business News


6412
VIEWS

Send  Share  Twitter
Company News

PayBatch – Bondel Kredietkaart Verwerking Vergemaklik

 




Recent Company News

Vele besighede, veral posbestellingshandelaars, benodig ‘n kredietkaartverwerkingsdiens wat hulle sal toelaat om ‘n groot aantal fakture gelyktydig teenoor verskillende kredietkaartnommers te verwerk. PayGate het sodoende ‘n stelsel ontwikkel wat hierdie proses gebruik-vriendelik, veilig en koste effektief kan maak. PayBatch is ‘n effektiewe bondel kredietkaart verwerkingsdiens. Hierdie stelsel word aangeraai vir handelaars wat fakture teenoor ‘n aantal kredietkaarte, via ‘n kredietkaartbetalingspoort, wil verwerk, sonder die addisionele werklas.


Die PayBatch bondel kredietkaart verwerkingstelsel word toeganklik gemaak deur ‘n koppelvlak in die PayGate Back Office administrasie webwerf. Dit beteken die installasie van addisionele hardeware of sagteware word vermy. Deur die PayBatch tegniese dokument op die Download-bladsy van die PayGate webwerf te gebruik, kan die handelaar ‘n CSV-leêr saamstel wat al die benodigde data bevat om die transaksies te verwerk. Die handelaar kan dan die leêr ‘upload’ via die web koppelvlak, direk na ons kredietkaartbetalingspoort. Sodra die verwerking voltooi is, sal die handelaar die uitslae van elke transaksie in die bondel via die PayBatch koppeling kan sien. Aparte bondels kan vir magtiging, vereffening of terugbetaling gevorm word.


PayBatch kredietkaart betalinsverwerkingsdiens bied ‘n veilige, betroubare en koste effektiewe manier om ‘n groot aantal kredietkaarte via ‘n enkele webwerf gekoppelde stelsel te verwerk. Posbestellings handelaars vind hierdie diens baie hulpvaardig om weeklikse, maandelikse of selfs jaarlikse kredietkaart intekenbetalins te vewerk. Alle bondels word in ‘real time’ verwerk na die handelaar se internet handelaarsrekening via ons aan-lyn betalingspoort en die uitslae word aan die handelaar beskikbaar gemaak deur die PayBatch koppelvlak. Ons beveel hierdie diens aan alle handelaars wat bondel kredietkaarttransaksies verwerk vir ‘n groot aantal transaksies sowel as vir handelaars wat met die hand kredietkaartverwerking benodig.


Date Posted: 2010-03-09
Posted By: PayGate Payment Gateway
Listed under these Business Listing Categories: Financial services, IT Services & Products,

More Company News

 
 
 
jane-shonfeldohse-consultancyBusiness Profilesperfect-weddingstudy-it-online
 
   
 
 
 
  Accomodation
Accommodation


Online Foreign Exchange
Foreign Exchange


Directory
Directory


Fax
Fax 2 Email


Finance
Finance


Furniture
Furniture


Casino
Online Casino


Restaurant
Restaurant


Auctions
Shop Online


Study IT
Study IT Online


Web design
Web Design


Weddings
Weddings


Work
Work from Home
 
 
 
 
 
Company News
 
 

 

© 2024 www.gbn.co.za. All rights reserved.

Daily Newsletter Subscription

 

Subscribe to the Gauteng Business News Daily News and information email (it's free).

Thank You
Your email address has been added.

Name:
Email Address: